Tuispakkette (Ingesluit by fooie)
By Max-IK streef ons daarna om vir elke kind en Mamma die BESTE WAARDE vir geld teen die mees bekostigbare prys te gee en daarom sluit ons fooie die volgende in:
Waardevolle opvoedkundige inligting oor die doel van die aktiwiteite tydens die les
Weeklikse tuisaktiwiteite per e-pos
Kwartaal 1: Bemarkingspakket, 'n musiek-CD wat die liedjies en rympies bevat wat ons in die klas geleer het en tuisaktiwiteite vir die vakansie
Kwartaal 2: Temaverwante pakket, 'n musiek-CD en tuisaktiwiteite vir die vakansie
Kwartaal 3: Pakket met musiekinstrument, 'n musiek-CD en tuisaktiwiteite vir die vakansie
Kwartaal 4: Sertifikaat van deelname, 'n musiek-CD en tuisaktiwiteite vir die vakansie
Voorbeeld van tuispakkette:

![]() |
Woelwaters - Varkies in die Bone |
![]() |
Babbelbekkies - Klim-en-klouter-kapperjolle |
![]() |
Liefiediefies - My Wonderlyfie |
Opmerkings
Plaas 'n opmerking