Kostes en Betalings

KOSTES:

Max-IK ateljeeprogram en kleuterskoolprogram aangebied deur gekeurde aanbieder:
Klasfooie is kwartaalliks vooruitbetaalbaar en 'n jaarlikse inskrywingsfooi word by inskrywing gehef. 

Afgesien van die lesse wat die kind weekliks ontvang, sluit Max-IK die volgende in:

  • waardevolle opvoedkundige inligting vir die ouer oor die doel van die aktiwiteite
  • weeklikse tuisaktiwiteite
  • kwartaallikse tuispakkette ('n geskenkpak, 'n musiek-CD van liedjies en rympies wat aangeleer is asook 'n sertifikaat van deelname aan die einde van die jaar)

Ateljeeklasse (0 tot 4 jaar) en Kleuterskoolklasse (1 tot 9 jaar): 
Klasfooie vir 2021: R500 per kwartaal
Inskrywingsfooi: R300 eenmalig vir tuispakkette
Aanbieder betaal persentasie van lesfooi as registrasiefooi aan Max-IK.

Kleuterskoolprogram kan ook aangekoop word en aangebied word deur interne personeellid van die skool.
Module van 12 lesse per kwartaal: R1 200 (R100 per les)
(Handleiding met lesse en musiek ingesluit)
Verskillende modules en temas vir ouderdomsgroepe.

Tuisprogram (Max-IK@H) (0 tot 3 jaar)
Module van 12 lesse per kwartaal: R600 (R50 per les)
(Handleiding met lesse en musiek ingesluit)
Verskillende modules en temas vir ouderdomsgroepe.





Opmerkings

Gewilde plasings