Nuus
Deelname aan Virtuele Fees van NWU op 14 September 2021
Ons is so bevoorreg om gekeur te wees vir deelname aan die Virtuele Fees van Noord-Wes Universiteit oor vroeƫ kinderontwikkeling.
Parys & Sasolburg:
Klasse gaan voort soos normaal met Petra soos voorheen.
Ons tuisprogram, naamlik Max-IK@H is ook van 2020 af beskikbaar.
Parys & Sasolburg:
Klasse gaan voort soos normaal met Petra soos voorheen.
Ons tuisprogram, naamlik Max-IK@H is ook van 2020 af beskikbaar.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking