Die boustene

In die Max-IK program word gepoog om die sewe belangrikste aspekte van die kind aan te spreek ten einde die kind te lei tot sy/haar maksimum intelligensie en volle potensiaal, naamlik:


1. Motoriese ontwikkeling - Groot en fyn motories

2. Perseptuele ontwikkeling - Ouditief en visueel

3. Liggaamsbewustheid - Sintuiglike en ruimtelike ontwikkeling

4. Spraak- en taalontwikkeling - Reseptiewe taalbegrip en ekspressiewe taalgebruik

5. Kognitiewe ontwikkeling - Vorm en vaslĂȘ van nuwe breinpatrone en uitbreiding van kennis

6. Spel- en sosiale ontwikkeling - Interaksie en die ontwikkeling van sosiale vaardighede deur middel van spel, dans en beweging

7. Emosionele, morele en geestesontwikkeling - Die gevoelslewe en die ontwikkeling van geestelike en morele waardes

Opmerkings

Gewilde plasings